Rassie to recovery Campaign
Rassie to RecoveryIn 2019 het sy lewe hand omkeer verander. Rassie my man en pa van 3 dogters en n seun. Rassie was betrokke in n vlieg ongeluk op die 28 November 2019.
Hy is na Gariep Medicllinic geneem en gestabaliseer. Met ernstige beserings is hy en mede kollegas vervoer na Bloemfontein Mediclinic
Vandaar af is hy tot en met vandag al 9 keer geopereer. In en uit die hospitaal.
Sy regter been, rug en enkel het baie seer gekry.
Dis in en uit die hospitaal. Daaglikse koste verbonde aan die vervoer,verblyf,mediese koste wat nie gedek is baie.
Kom ons maak dit makliker en help hom.