Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Rassie to recovery

Rassie to recovery

Funds Raised:
R 0
Fundraising Target:
R 100 000

Personal message

Rassie to Recovery



In 2019 het sy lewe hand omkeer verander.  Rassie  my man en pa van 3 dogters en n seun. Rassie was betrokke in n vlieg ongeluk op die 28 November 2019.
Hy is na Gariep Medicllinic geneem en gestabaliseer. Met ernstige beserings is hy en mede kollegas vervoer na Bloemfontein Mediclinic 

Vandaar af is hy tot en met vandag al 9 keer geopereer. In en uit die hospitaal. 

Sy regter been, rug en enkel het baie seer gekry. 


Dis in en uit die hospitaal. Daaglikse koste verbonde aan die vervoer,verblyf,mediese koste wat nie gedek is baie. 

Kom ons maak dit makliker en help hom. 


Statistics

Fundraising target

R 100 000.00

Donations to date

R 0.00

Rassie to recovery Campaign