Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Anneke se oorlog Campaign Logo

Anneke se oorlog Campaign

Dié pragtige sonskyn kind is Anneke van der Merwe. Sy is 15 jaar JONK! Dié dogter met die sagte glimlag, is vier maande terug gediagnoseer met velkanker. 'n Week gelede het haar gesin die hartverskeurende nuus ontvang dat sy nog net 'n paar maande oor het om te lewe. Die kanker het aggressief na haar brein en buik versprei, wat tradisionele behandelings soos chemoterapie en bestraling nutteloos maak, met 'n suksessyfer van 0%. Met hierdie uitdagende reis nader haar familie eksperimentele behandelings wat nie deur mediesefondse gedek word nie. Die finansiële las is egter oorweldigend, en haar mamma alleen kan nie hierdie geweldige groot onkostes bekostig nie. Ek, haar GROOTSTE FAN, haar maats en haar graad-groep reik uit met 'n nederige versoek: Help ons asseblief sodat haar mamma haar nog lank kan vashou, sy haar ‘sweet 16’ kan beplan, haar sussie verwelkom in die hoërskool en sy Desember haar tone in die see-sand kan druk? Indien dit op jou hart druk, dra asseblief 'n klein donasie by. Elke ondersteuning, hoe beskeie ook al, sal 'n reuse impak maak op Anneke se stryd teen hierdie genadelose siekte. Anneke, jy is kosbaar my Lutie! 

Statistics

Fundraising target

R 12 000.00

Donations to date

R 12 003.23

Donor Messages

Anonymous
Anonymous
Anonymous
Be strong and carageous. Hold on to the Lord God our Father.
Anonymous
God be with you
Anonymous
Anonymous
God bly goed, God bly getrou.
Anonymous
Anonymous
Ons pleit die blied van Jesus oor jou, en vertrou die Here om jou ten volle te genees. Amen
Anonymous

Activity feed

Anonymous donated R 60 via Anneke, rus sag, ons mooiste engel!
03 Feb 2024 R 60
Anonymous donated R 1 000 via Anneke, rus sag, ons mooiste engel!
03 Feb 2024 R 1 000
Anonymous donated R 100 via Anneke, rus sag, ons mooiste engel!
03 Feb 2024 R 100
Anonymous donated US $ 57 via Anneke, rus sag, ons mooiste engel!
03 Feb 2024 US $ 57
Anonymous donated US $ 11 via Anneke, rus sag, ons mooiste engel!
03 Feb 2024 US $ 11