Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Anneke, rus sag, ons mooiste engel!

Anneke, rus sag, ons mooiste engel!

Funds Raised:
R 12 003
Fundraising Target:
R 12 000

Personal message

Anneke het vanoggend vreesloos en in vrede haar stryd verloor. Ons harte is geruk. Innig dankbaar vir al die engele wat saam wou veg! 

Anneke, jy bly my sonskyn-kind! 

Donations

  • Feb 03, 2024 - R 60.00
  • "" - Anonymous

  • Feb 03, 2024 - R 1 000.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Feb 03, 2024 - R 100.00 Fees covered
  • "Be strong and carageous. Hold on to the Lord God our Father." - Anonymous

  • Feb 03, 2024 - USD $ 57.17 Fees covered
  • "God be with you" - Anonymous

  • Feb 03, 2024 - USD $ 10.81 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Feb 03, 2024 - USD $ 54.03 Fees covered
  • "God bly goed, God bly getrou." - Anonymous

  • Feb 03, 2024 - USD $ 11.43 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Feb 03, 2024 - R 200.00 Fees covered
  • "Ons pleit die blied van Jesus oor jou, en vertrou die Here om jou ten volle te genees. Amen" - Anonymous

  • Feb 03, 2024 - R 200.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Feb 03, 2024 - R 100.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Feb 03, 2024 - R 500.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Feb 03, 2024 - R 500.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Feb 03, 2024 - R 500.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Feb 03, 2024 - R 500.00 Fees covered
  • "🤍🤍🤍" - Anonymous

  • Feb 03, 2024 - R 500.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Feb 03, 2024 - R 500.00 Fees covered
  • "❤️ Mag ons Vader julle almal koester deur hierdie tydperk - lief vir julle almal - ons is hier vir julle❤️" - Anonymous

  • Feb 03, 2024 - R 500.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Feb 02, 2024 - USD $ 29.08 Fees covered
  • "🙏" - Anonymous

  • Feb 02, 2024 - R 500.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Feb 02, 2024 - USD $ 58.15 Fees covered
  • "# Make us proud and not only win the battle but win war against cancer # survivor" - Calcurate Accountants

  • Feb 02, 2024 - R 100.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Feb 02, 2024 - R 300.00 Fees covered
  • "JAKOBUS 5:16 “Bely julle sondes eerlik teenoor mekaar en bid vir mekaar, sodat julle gesond kan word. Die gebed van 'n gelowige het 'n kragtige uitwerking”" - Anonymous

  • Feb 02, 2024 - USD $ 29.08 Fees covered
  • "Lees is belangrik, maar nie so belangrik soos jy nie! Sterk staan ons liewe Anneke" - Anonymous

  • Feb 02, 2024 - R 100.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Feb 02, 2024 - USD $ 58.15 Fees covered
  • "God is almagtig! God is Goed, altyd 🙏🏻" - Cindy Marais

  • Feb 02, 2024 - R 150.00 Fees covered
  • "Sterkte liefste. Ons almal dink en Bid baie hard vir jou. Mag Jesus julle almal se steunpilaar wees." - Rechelle

  • Feb 02, 2024 - R 500.00 Fees covered
  • "So baie sterkte" - Annette Calitz

  • Feb 02, 2024 - R 100.00
  • "" - Anonymous

  • Feb 02, 2024 - USD $ 2.91 Fees covered
  • "Liefste Anneke Ons bid vir jou en is baie lief vir jou die Here sal jou veilig in sy hande hou ❤️" - Anonymous

Statistics

Fundraising target

R 12 000.00

Donations to date

R 12 003.23

Anneke se oorlog Campaign