Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Ockert Goosen Trust Campaign Logo

Ockert Goosen Trust Campaign

N tragedie tref Molopo distrik

Ockert Goosen, n jong boer van die Bray omgewing in die Molopo distrik, het op n gruwelike toneel Sondag oggend, 26 November 2023, afgekom nadat hy 33 van sy beeste dood aangetref het. 

Goosen was gedreig deur n bekende sindikaat dat sy beeste vergiftig sal word nadat Goosen se pa die sindikaat gekontak het en gesmeek het om nie nog van sy seun se beeste te steel nie. 

Goosen het n lening aan gegaan om sy beeste aan te koop en het baie hard gewerk om sy boerdery op te bou en dit is in n oogwink van hom af weg gevat.

Dit sal opreg waardeer word as enige donasies tot die Goosen Trust geskenk kan word. 

Fondse sal gebruik word om die skade te dek wat aangerig is. 

Statistics

Fundraising target

R 500 000.00

Donations to date

R 35 056.89

Donor Messages

Ewert Botha
Sterkte Ockert, kan my nie indink hoe jy vandag moet voel nie. Staan sterk! Om na dit nogsteeds staande te bly is uitsonderlike karakter! Hou moed! Ons dink aan jou.
Mandy & JB
Ockert, We are devastated for you. Wish we could do more and praying that the right people are held accountable in the highest degree.
Anonymous
My heart breaks for your plight. May you remain strong and continue your hard work for those that remain and support you.
Anonymous
Louis vd Vyver
Bid jou sterkte toe, Ockert. Ek betreur ongelukkig die enorme platformfooie wat Back a Buddy vra.
Anonymous
Anonymous
Anonymous
Anonymous
Dink en bid vir die boere in die donker tyd. Dankie vir al die opofferinge.

Activity feed

Ewert Botha donated R 1 000 via Ockert Goosen Trust
02 Dec 2023 R 1 000
Mandy & JB donated US $ 54 via Ockert Goosen Trust
01 Dec 2023 US $ 54
Louis vd Vyver donated R 5 000 via Ockert Goosen Trust
30 Nov 2023 R 5 000
Anonymous donated R 500 via Ockert Goosen Trust
30 Nov 2023 R 500
Anonymous donated US $ 54 via Ockert Goosen Trust
29 Nov 2023 US $ 54