
Chanel Glukose sensor Campaign
Ek het dringend fondse nodig vir 'n glukose sensor en maandelikse uitgawes van sowat R2500 wat my mediese dekking nie dek nie. Hierdie toestel is my enigste uitweg om my suikervlakke te beheer. Die steun sal help om hierdie wens waar te maak. Baie dankie.
To contribute to this cause please click on the link below...Β
Please consider covering the platform fee, so more of your donations goes to our project.
Connected Campaigns
Donor Messages
Anonymous
Marls
Anonymous
Dink aan jou x
Anonymous
Vir iemand wat so baie gee is hierdie net n druppel in die emmer.
Anonymous
Liewe Chanel,
Ek bid en vertrou saam met jou dat die Here vir jou sal voorsien deur die platform, asook op die maandelikse mediese kostes daarna.πππ
Anonymous
Anonymous
Madelein Madelein
Anonymous
Met liefde Chanel, al is dit min. Ek bid dat hierdie droom vir jou bewaar sal word en ook dat die Here jou sal seΓ«n met maandelikse fondse π«Άπ»
Activity feed
Anonymous donated R 12 000 via Chanel Glukose sensor
06 Feb 2024
R 12 000
Marls donated R 500 via Chanel Glukose sensor
04 Feb 2024
R 500
Anonymous donated US $ 29 via Chanel Glukose sensor
29 Dec 2023
US $ 29
Anonymous donated R 150 via Chanel Glukose sensor
27 Dec 2023
R 150
Anonymous donated R 200 via Chanel Glukose sensor
27 Dec 2023
R 200