
Chanel Glukose sensor
- By: Chanel Gouws
- Short URL: https://archive.backabuddy.co.za/chanel-gouws-5794237290316167254
- Date Created: 26 December 2023
Personal message
Afrikaans version:
Fondse word benodig om n glukose sensor en bykomstighede aan te koop. Soos julle weet sukkel ek geweldig om my suiker te beheer. Hierdie is my enigste uitweg vir nou, maar ongelukkig het ek nie die nodige fondse nie. Hierdie sluit net die toestel in en nie die maandelikse onkoste van ongeveer R2500 nie. My medies betaal nie hiervoor nie. Asb ondersteun my sodat ek nog baie saamleef tyd met my gesin het. Hierdie le op my hart en die Here het met my gepraat om vir n slag hulp te vra. Help asb om n wens vir n ms waar te maak, asseblief
English Version:
Funds are needed to purchase a glucose sensor and accessories. As you know, I struggle immensely to control my sugar levels. This is my only way out for now, but unfortunately, I don't have the necessary funds. This only covers the device and not the monthly expenses of about R2500. My medical coverage doesn't pay for this. Please support me so that I can have more quality time with my family. This weighs heavily on my heart, and the Lord has guided me to ask for help. Please help make a wish for a reality, please."
Donations
- Feb 06, 2024 - R 12 000.00 Fees covered
- "" - Anonymous
- Feb 04, 2024 - R 500.00 Fees covered
- "" - Marls
- Dec 29, 2023 - USD $ 29.07 Fees covered
- "Dink aan jou x" - Anonymous
- Dec 28, 2023 - R 200.00 Fees covered
- "Vir iemand wat so baie gee is hierdie net n druppel in die emmer." - Anonymous
- Dec 27, 2023 - R 150.00 Fees covered
- "Liewe Chanel, Ek bid en vertrou saam met jou dat die Here vir jou sal voorsien deur die platform, asook op die maandelikse mediese kostes daarna.πππ" - Anonymous
- Dec 27, 2023 - R 200.00
- "" - Anonymous
- Dec 26, 2023 - USD $ 117.18 Fees covered
- "" - Anonymous
- Dec 26, 2023 - R 200.00 Fees covered
- "" - Madelein Madelein
- Dec 26, 2023 - R 100.00 Fees covered
- "Met liefde Chanel, al is dit min. Ek bid dat hierdie droom vir jou bewaar sal word en ook dat die Here jou sal seΓ«n met maandelikse fondse π«Άπ»" - Anonymous