
Fighting cancer 65047 Campaign
Goeiemore
My naam is Carine Smit. Ons bly in Hazyview, Mpumalanga.
Chris Smit is my geliefde man. Ons is 33 jaar getroud en 40 jaar saam.
Na vele toetse het ons uitgevind dat hy keelkanker het. Malignant neoplasm om presies te wees.
Die behandeling moet so spoedig moontlik begin. Ons is by Dr. Neethling in Nelspruit. En die behandeling word by Medi-clinic in Nelspruit gedoen. Dit sluit in 25 - 28 sessie bestraling, tesame met chemo behandeling.
Ons het nie medies nie. Daarom vra ons groot asseblief hulp. Ek kan net nie my man nou al verloor nie. Asseblief help!! Kwotasie van behandeling is beskikbaar.
By voorbaat baie dankie almal!!
Om by te dra tot hierdie doel, kliek asseblief op die skakel hieronder...
Oorweeg asseblief om die platformfooi te dek sodat 'n groter gedeelte van jou skenking na ons projek toe gaan.