
Fighting cancer
- By: Chris Smit
- Short URL: https://archive.backabuddy.co.za/chris-smit-5781823162574944384
- Date Created: 12 December 2023
Personal message
Goeiemore
My naam is Carine Smit. Ons bly in Hazyview, Mpumalanga.
Chris Smit is my geliefde man. Ons is 33 jaar getroud en 40 jaar saam. Na vele toetse het ons uitgevind dat hy keelkanker het, 'n Malignant neoplasm om presies te wees.
Die behandeling moet so spoedig moontlik begin. Ons is by Dr. Neethling in Nelspruit, en die behandeling word by Medi-clinic in Nelspruit gedoen. Dit sluit in 25 - 28 sessies bestraling, tesame met chemobehandeling.
Ons het nie mediese dekking nie. Daarom vra ons groot asseblief vir hulp. Ek kan net nie my man nou al verloor nie. Asseblief help!! 'n Kwotasie van die behandeling is beskikbaar.
By voorbaat baie dankie almal!!
Statistics
Fighting cancer 65047 Campaign

Goeiemore
My naam is Carine Smit. Ons bly in Hazyview, Mpumalanga.
Chris Smit is my geliefde man. Ons is 33 jaar getroud en 40 jaar saam.
Na vele toetse het ons uitgevind dat hy keelkanker het. Malignant neoplasm om presies te wees.
Die behandeling moet so spoedig moontlik begin. Ons is by Dr. Neethling in Nelspruit. En die behandeling word by Medi-clinic in Nelspruit gedoen. Dit sluit in 25 - 28 sessie bestraling, tesame met chemo behandeling.
Ons het nie medies nie. Daarom vra ons groot asseblief hulp. Ek kan net nie my man nou al verloor nie. Asseblief help!! Kwotasie van behandeling is beskikbaar.
By voorbaat baie dankie almal!!