Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Create a Smile Campaign Logo

Create a Smile Campaign

Goeie Dag.

 
My poplap kort dringend draaitjies dit is vir gesondheids redes. Sy word emosioneel geboelie en afgebreek weens sy nie h mondjie kan toe maak nie en ha byt dinge belemer. Sy kry ook gereeld infeksie in ha gums ons het toe n Ortodontis geraadpleeg waar hy ons in kennis gestel het dat die draatjies ha engage oplosing is die bedrag verbonde d aan is astronomies en ver bo ons vuurmaak plek weens ons asgevolg van covid als verloor het.
Ons as ouers sal dit opreg wardeur as da iemand da buite is wat dit ten harte sal neem om ons te help om weer n glimlag om ha gesiggie te sit.
 
To contribute to this cause please click on the link below...

Please consider covering the platform fee so more of your donation goes towards our project.

Connected Campaigns