Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Create a Smile

Create a Smile

Funds Raised:
R 0
Fundraising Target:
R 40 000

Personal message

Goeie Dag.

 
My poplap kort dringend draaitjies dit is vir gesondheids redes. Sy word emosioneel geboelie en afgebreek weens sy nie h mondjie kan toe maak nie en ha byt dinge belemer. Sy kry ook gereeld infeksie in ha gums ons het toe n Ortodontis geraadpleeg waar hy ons in kennis gestel het dat die draatjies ha engage oplosing is die bedrag verbonde d aan is astronomies en ver bo ons vuurmaak plek weens ons asgevolg van covid als verloor het.
Ons as ouers sal dit opreg wardeur as da iemand da buite is wat dit ten harte sal neem om ons te help om weer n glimlag om ha gesiggie te sit.

Statistics

Fundraising target

R 40 000.00

Donations to date

R 0.00

Create a Smile Campaign

Charity Default Logo

Goeie Dag.

 
My poplap kort dringend draaitjies dit is vir gesondheids redes. Sy word emosioneel geboelie en afgebreek weens sy nie ha mondjie kan toe maak nie en ha verhemelte se plaat nie reg ontwikel nie belemer dit als. Sy kry ook gereeld infeksie in ha gums ons het toe n Ortodontis geraadpleeg waar hy ons in kennis gestel het dat die draatjies ha engage oplosing is die bedrag verbonde d aan is astronomies en ver bo ons vuurmaak plek weens ons asgevolg van covid als verloor het.
Ons as ouers sal dit opreg wardeur as da iemand da buite is wat dit ten harte sal neem om ons te help om weer n glimlag om ha gesiggie te sit.