Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
MARINES HEART OPERATION Campaign Logo

MARINES HEART OPERATION Campaign

Mariné se groei wat haar gewig aanbetref is kommerwekkend en onvoldoende. Mariné het 2 valves wat redelik baie lek en die gat in die hart is 1cm wat volgens die kardioloog groot is.
 
Daar gaan te veel bloed na Mariné se longe toe. 'n Chirurgiese kardioloog het Mariné nou dadelik kom sien. Die valves wat lek en die gat in die hart kan nie nou toegemaak word nie, Mariné se gewig laat dit nie toe nie. Die chirurg gaan 'n "bend" by die aorta plaas om te keer dat daar soveel bloed na Mariné se longe gaan sodat sy kan gewig optel. Hy sê Mariné se longe trek baie swaar en op die stadium moet sy besluit of sy asem haal of drink. 
 
Hulle wag net vir bed in ICU sodat die operasie gedoen kan word. Hulle verwag dat dit moontlik volgende week sal doen. Die chirurg se spreekkamer sal my dadelik bel sodra bed in ICU beskikbaar is.
 

Donor Messages

Anonymous
Sterk wees klein Warrior. Jesus het n plan vir jou lewe en ons speek sy goedheid en seen uit oor jou lewe elke dag

Activity feed

Anonymous donated R 500 via MARINÉS HEART OPERATION
03 Dec 2023 R 500