Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
MARINÉS HEART OPERATION

MARINÉS HEART OPERATION

Funds Raised:
R 500
Fundraising Target:
R 150 000

Personal message

Mariné se groei wat haar gewig aanbetref is kommerwekkend en onvoldoende. Mariné het 2 valves wat redelik baie lek en die gat in die hart is 1cm wat volgens die kardioloog groot is.
 
Daar gaan te veel bloed na Mariné se longe toe. 'n Chirurgiese kardioloog het Mariné nou dadelik kom sien. Die valves wat lek en die gat in die hart kan nie nou toegemaak word nie, Mariné se gewig laat dit nie toe nie. Die chirurg gaan 'n "bend" by die aorta plaas om te keer dat daar soveel bloed na Mariné se longe gaan sodat sy kan gewig optel.
 
Hy sê Mariné se longe trek baie swaar en op die stadium moet sy besluit of sy asem haal of drink. 
 
Hulle wag net vir bed in ICU sodat die operasie gedoen kan word. Hulle verwag dat dit moontlik volgende week sal doen. Die chirurg se spreekkamer sal my dadelik bel sodra bed in ICU beskikbaar is.
 
***************************************************
 
Mariné's growth in terms of her weight is alarming and insufficient. Mariné has 2 valves that leak quite a lot and the hole in the heart is 1cm which according to the cardiologist is large.

There is too much blood going to Mariné's lungs. A surgical cardiologist came to see Mariné immediately. The leaking valves and the hole in the heart cannot be closed now, Mariné's weight does not allow it. The surgeon is going to place a "bend" at the aorta to prevent so much blood from going to Mariné's lungs so that she can gain weight.
 
He says that Mariné's lungs are very heavy and at that stage she has to decide whether to breathe or drink.

They are just waiting for a bed in ICU so that the operation can be done. They expect to do so possibly next week. The surgeon's office will call me immediately as soon as a bed is available in ICU.

Donations

  • Dec 03, 2023 - R 500.00 Fees covered
  • "Sterk wees klein Warrior. Jesus het n plan vir jou lewe en ons speek sy goedheid en seen uit oor jou lewe elke dag" - Anonymous

Statistics

Fundraising target

R 150 000.00

Donations to date

R 500.00

MARINES HEART OPERATION Campaign

Charity Default Logo

Mariné staar 'n kritieke situasie in die gesig aangesien haar gewig haar harttoestand bemoeilik.

Sy het twee lekkende kleppe en 'n beduidende gat van 1 cm in haar hart, wat oormatige bloedvloei na haar longe veroorsaak. Ten spyte van die behoefte aan onmiddellike ingryping, is haar gewig 'n hindernis. Die chirurg beplan om 'n "buiging" naby die aorta in te voeg om longbloedvloei te verminder. Mariné moet kies tussen asemhaal en drink weens longspanning. Die operasie hang af van 'n ICU-bed, wat volgende week verwag word. Die chirurg sal my opdateer sodra die bed vasgemaak is.

Hulle wag net vir 'n bed in ICU sodat die operasie gedoen kan word.

Hulle verwag om dit moontlik volgende week te doen. Die chirurg se kantoor sal my dadelik bel sodra 'n bed beskikbaar is in ICU.

Dankie.