Vel Kanker
- By: Stephanie Grenfell
- Short URL: https://archive.backabuddy.co.za/stephanie-grenfell-5775702466113068939
- Date Created: 5 December 2023
Personal message
My naam is Stephanie Grenfell
Ek Vra asseblief om julle harte oop te maak vir my Pa , Hy het Vel kanker en Ons benodig Donasies
Johan se seer word gesny Woensdag half vier die middag. Die seer by sy oog is Baie erg Al pla dit Hom nie moet Hy dit so gou as moontlik verwyder met Rhadium bestraling want Hy Kan sy oog verloor as kanker versprei🥺Die koste vir sy operasie is R7946.00.
Ek vra mooi as daar dalk iemand is wat graag ietsie wil bydrae sal ek dit baie waardeer🙏🏻Soos julle weet het ons nie medies nie en moet hierdie al Woensdag gedoen word Die oog gaan so R12 000 wees...Daar is nog 5 sere op sy rug wat sy vroeg volgende jaar gaan uitsny. Ek sal julle ok hoogte Hou.
Dankie vir elkeen wat julle harte oop maak .
Donations
- Dec 06, 2023 - R 200.00 Fees covered
- "" - Anonymous
- Dec 05, 2023 - R 1 000.00
- "" - Anonymous
- Dec 05, 2023 - R 300.00 Fees covered
- "" - Anonymous
- Dec 05, 2023 - R 4 000.00 Fees covered
- "" - Anonymous
- Dec 05, 2023 - R 200.00
- "Sterkte Johan" - Anonymous
- Dec 05, 2023 - R 200.00 Fees covered
- "Dit is nie baie nie maar elke bietjie help. Sterkte met die operasie en pad vorentoe Johan.. Jy en Michelle is in ons gebede. Catherine en Danie" - Catherine Dicks
- Dec 05, 2023 - R 20.00 Fees covered
- "Ek hoop elke bietjie help <3" - Anonymous
- Dec 05, 2023 - R 200.00 Fees covered
- "Sterkte Johan ek bid vir jou" - Anonymous
- Dec 05, 2023 - R 350.00 Fees covered
- "" - Anonymous