Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Vir Nita

Vir Nita

Funds Raised:
R 75 574
Fundraising Target:
R 60 000

Personal message

Klein Nita-Jané is 'n pragtige 11 jarige dogtertjie, wat onlangs gediagnoseer is met kanker. Kimberley, Noord Kaap

UPDATE:

Die volgende scans is reeds geboek vir Nita.  MRI en 'n PET scan.
Sodra daardie uitslae beskikbaar is...  en daar is tyd...   bestaan die moontlikheid dat daar vir haar eierselletjies geoes en gestoor kan word.  Alhoewel sy nie self 'n huisie sal kan bied vir daardie wonderwerkie/s om te groei het sy dan die keuse om ten minste haar eie kind/ers te kan hé    (Natuurlik is dit 'n bonus as daar tyd is vir die proses)   Daaraan is ook ekstra kostes betrokke maar ...   vir die stukkie lig wat daardie moontlikheid kan bring weet ek sal daar voorsien word.

So... prioriteit nou is die scans se uitslae en dit sal die pad bepaal.

So ver lyk dit na chemo vir jaar   dalk langer...    (elke 3/4 weke )Sal meer sekerheid hê na scans ens...  

Ons stap treetjie vir treetjie en vertrou.

Sy moet so gou moontlik 'n CT scan kry om vas te stel of haar kanker versprei het. Sover lyk dit of haar baarmoeder verwyder moet word, maar het eers die scans nodig om hulle pad vorentoe te bepaal. Hierdie gaan nog 'n lang moeilike pad wees, Hulle het nie medies nie, so hulle kort al die hulp wat hulle kan kry. So enige bedrag groot of klein sal so baie help om hierdie reeds onmoontlik situasie net 'n bietjie beter te maak. Help asb. om hierdie jong hartjie te kan help.

 

--------------------------------------------

UPDATE:

The following scans have already been booked for Nita. MRI and a PET scan.

Once those results are available... and there is time... there is a possibility that her eggs can be harvested and stored. Although she herself will not be able to provide a house for that miracle/s to grow, she then has the choice to at least have her own child (Of course it is a bonus if there is time for the process) On top of that there are also extra costs involved but ... for the bit of light that that possibility can bring I know I will be provided for. So... priority now is the results of the scans and that will determine the path. So far it looks like chemo for year maybe longer... (every 3/4 weeks ) Will have more certainty after scans etc...

Little Nita-Jané is a beautiful 11-year-old girl who was recently diagnosed with cancer. She needs to get a CT scan as soon as possible to determine if her cancer has spread. So far, it looks like her uterus needs to be removed, but first needs the scans to determine their way forward. This is still going to be a long, hard road. They have no medical aid, so they need all the help they can get. So any amount, big or small, would help so much to make this already impossible situation just a little bit better. Please, help this young Lady. 

Donations

  • Nov 30, 2023 - R 100.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Nov 05, 2023 - R 500.00
  • "Dankbare Ouma en Oupa" - Anonymous

  • Nov 03, 2023 - R 500.00 Fees covered
  • "Warrior Princess: You've Got This!" - Anonymous

  • Nov 03, 2023 - USD $ 20.53 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 30, 2023 - R 1 000.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 28, 2023 - R 2 000.00 Fees covered
  • "Ons bid vir jou 🩷" - Anonymous

  • Oct 27, 2023 - R 200.00 Fees covered
  • "Jy is die voorbeeld van nederigheid en dankbaarheid xxx" - Anonymous

  • Oct 27, 2023 - USD $ 32.42 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 27, 2023 - R 20 000.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 27, 2023 - R 200.00 Fees covered
  • "Bid vir volkome geneesing in Jesus naam." - Anonymous

  • Oct 27, 2023 - R 1 000.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 26, 2023 - R 100.00 Fees covered
  • "Ons bid vir jou." - Anonymous

  • Oct 26, 2023 - R 100.00 Fees covered
  • "Bid vir jou x" - Melissa Truter

  • Oct 26, 2023 - R 500.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 26, 2023 - R 1 000.00 Fees covered
  • "Baie sterkte Nitatjie, ons hoop, glo en bid jy sal gesond word." - Anonymous

  • Oct 26, 2023 - R 10 000.00
  • "" - Anonymous

  • Oct 26, 2023 - R 200.00 Fees covered
  • "Die Here veg vir ons elke uur van ons lewe." - Anonymous

  • Oct 26, 2023 - R 203.61 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 26, 2023 - USD $ 11.29 Fees covered
  • "Sterkte!" - Anonymous

  • Oct 25, 2023 - R 200.00
  • "" - Anonymous

  • Oct 25, 2023 - USD $ 28.38 Fees covered
  • "Ons aanbid ‘n God van Wonders! 🙌🏻" - Yolandé

  • Oct 25, 2023 - R 500.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 25, 2023 - R 200.00 Fees covered
  • "Sterkte mooiste Nita! Ons bid vir vinnige herstel!" - Anonymous

  • Oct 25, 2023 - USD $ 28.38 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 25, 2023 - R 200.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 25, 2023 - R 1 000.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 25, 2023 - USD $ 56.76 Fees covered
  • "" - Linda Steyn

  • Oct 25, 2023 - R 150.00 Fees covered
  • "Ek Bid Vader se genade hand oor jou liefste!! Hou moed en bly sterk in gebed! Ons dien ń Groot Almagtige God!" - Anonymous

  • Oct 25, 2023 - R 200.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 25, 2023 - R 300.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 25, 2023 - R 200.00 Fees covered
  • "Sterkte! Jy is in ons gebede!" - Anonymous

  • Oct 25, 2023 - R 200.00 Fees covered
  • "Baie baie sterkte. Ons glo en bid dat God jou volkome sal genees!!" - Lianie Janse van Rensburg

  • Oct 25, 2023 - USD $ 56.76 Fees covered
  • "Sterkte liefiekind 🤗" - Alycia Alycia

  • Oct 25, 2023 - R 500.00 Fees covered
  • "God bless" - Anonymous

  • Oct 25, 2023 - R 100.00 Fees covered
  • "Blessings" - Anonymous

  • Oct 25, 2023 - R 300.00 Fees covered
  • "Sterkte bokkie en baie sterkte Mamma &Pappa. Dra julle in my gebede op." - Mariaan van Sittert

  • Oct 25, 2023 - R 200.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 25, 2023 - R 200.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 25, 2023 - R 500.00 Fees covered
  • "" - Kristen Salo

  • Oct 25, 2023 - R 500.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 25, 2023 - R 100.00 Fees covered
  • "You are a strong warrior princess of God, just believe and He will carry you through." - Geraldene Vaughan

  • Oct 25, 2023 - R 200.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 25, 2023 - R 500.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 25, 2023 - R 100.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 25, 2023 - R 100.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 25, 2023 - R 200.00 Fees covered
  • "May the Lord hold you in the palm of his hand and carry you through this difficult time. Bless you." - Anonymous

  • Oct 25, 2023 - R 200.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 25, 2023 - R 500.00 Fees covered
  • "Baie sterkte, ons glo dat jy volkome genees sal word🙌🙌🙌In Jesus naam" - Anonymous

  • Oct 25, 2023 - R 200.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 25, 2023 - R 1 000.00 Fees covered
  • "Baie sterkte! Mag jy vashou aan God se hoop tydens Hierdie moeilike pad. Bid vir volkome herstel." - Anonymous

  • Oct 25, 2023 - R 500.00 Fees covered
  • "By God is niks onmoontlik nie" - Estelle Steenkamp

  • Oct 25, 2023 - R 200.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 25, 2023 - R 400.00 Fees covered
  • "Bid vir jou x" - Marizelle

  • Oct 25, 2023 - R 500.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 25, 2023 - R 300.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 25, 2023 - R 500.00
  • "🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻" - Anonymous

  • Oct 25, 2023 - R 200.00 Fees covered
  • "Sterkte pragkind. Mag jy geseënd wees🙏" - Anonymous

  • Oct 25, 2023 - R 500.00 Fees covered
  • "Sterkte girla🙏" - Francois

  • Oct 25, 2023 - R 200.00 Fees covered
  • "Mag Jesus se engele jou dra en sy lig jou sterk maak x" - Anonymous

  • Oct 25, 2023 - R 200.00 Fees covered
  • "Alle sterkte liefie. Jy sal daar deurkom" - Anonymous

  • Oct 25, 2023 - USD $ 11.35 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 25, 2023 - R 150.00 Fees covered
  • "💗" - Anonymous

  • Oct 25, 2023 - R 1 000.00 Fees covered
  • "Bid vir jou poplap en hou vas aan Jesus, Hy loop elke tree saam met jou! Bid vir julle as gesin 🙏" - Anonymous

  • Oct 25, 2023 - R 500.00 Fees covered
  • "Sterkte bekkie! Mag die bietjie help. Weet dis n moeilike pad. Is self in remissie vir twee jaar al! Mag die Here julle almal al die pad dra!!" - Anonymous

  • Oct 24, 2023 - R 500.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 24, 2023 - R 200.00
  • "Bid vir hierdie pragtige meisiekind." - Anonymous

  • Oct 24, 2023 - R 200.00
  • "Bid vir hierdie pragtige meisiekind." - Anonymous

  • Oct 24, 2023 - R 500.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 24, 2023 - USD $ 11.40 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 24, 2023 - R 200.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 24, 2023 - R 500.00 Fees covered
  • "Baie baie sterkte met die pad vorentoe. Baie liefde Melika Mischa Erina" - Erina Louwrens

  • Oct 24, 2023 - R 250.00
  • "" - Anonymous

  • Oct 24, 2023 - R 200.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 24, 2023 - R 1 000.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 24, 2023 - R 5 000.00
  • "" - Anonymous

  • Oct 24, 2023 - R 5 000.00
  • "" - Anonymous

  • Oct 24, 2023 - R 1 000.00 Fees covered
  • "Sterkte. Ons bid saam met julle" - Anonymous

  • Oct 24, 2023 - R 1 000.00
  • "" - Anonymous

  • Oct 23, 2023 - R 200.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 23, 2023 - R 200.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 23, 2023 - R 500.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 23, 2023 - R 500.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 23, 2023 - R 500.00 Fees covered
  • "Ps.23🤍" - Anonymous

  • Oct 23, 2023 - R 500.00 Fees covered
  • "" - Maryke

  • Oct 23, 2023 - R 200.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 23, 2023 - R 200.00
  • "" - Anonymous

  • Oct 23, 2023 - R 200.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 23, 2023 - USD $ 56.89 Fees covered
  • "" - Anonymous

  • Oct 23, 2023 - R 500.00 Fees covered
  • "" - Anonymous

Statistics

Fundraising target

R 60 000.00

Donations to date

R 75 573.72

Vir Nita Campaign

Charity Default Logo

Klein Nita-Jané is 'n pragtige 11 jarige dogtertjie, wat onlangs gediagnoseer is met kanker. Sy moet so gou moontlik 'n CT scan nodig het om vas te stel of haar kanker versprei het. Sover lyk dit of haar baarmoeder verwyder moet word, maar het eers die scans nodig om hulle pad vorentoe te bepaal. Hierdie gaan nog 'n lang moeilike pad wees, Hulle het nie medies nie, so hulle kort al die hulp wat hulle kan kry. So enige bedrag groot of klein sal so baie help om hierdie reeds onmoontlik situasie net 'n bietjie beter te maak. Help asb om hierdie jong hartjie te kan help.