Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Vir Nita Campaign Logo

Vir Nita Campaign

Klein Nita-Jané is 'n pragtige 11 jarige dogtertjie, wat onlangs gediagnoseer is met kanker. Sy moet so gou moontlik 'n CT scan nodig het om vas te stel of haar kanker versprei het. Sover lyk dit of haar baarmoeder verwyder moet word, maar het eers die scans nodig om hulle pad vorentoe te bepaal. Hierdie gaan nog 'n lang moeilike pad wees, Hulle het nie medies nie, so hulle kort al die hulp wat hulle kan kry. So enige bedrag groot of klein sal so baie help om hierdie reeds onmoontlik situasie net 'n bietjie beter te maak. Help asb om hierdie jong hartjie te kan help. 

Connected Campaigns

Donor Messages

Anonymous
Anonymous
Dankbare Ouma en Oupa
Anonymous
Warrior Princess: You've Got This!
Anonymous
Anonymous
Anonymous
Ons bid vir jou 🩷
Anonymous
Jy is die voorbeeld van nederigheid en dankbaarheid xxx
Anonymous
Anonymous

Activity feed

Anonymous donated R 100 via Vir Nita
30 Nov 2023 R 100
Anonymous donated R 500 via Vir Nita
05 Nov 2023 R 500
Anonymous donated R 500 via Vir Nita
03 Nov 2023 R 500
Anonymous donated US $ 21 via Vir Nita
03 Nov 2023 US $ 21
Anonymous donated R 1 000 via Vir Nita
30 Oct 2023 R 1 000