Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
WUKF Afro Asia Championship Campaign Logo

WUKF Afro Asia Championship Campaign

My 12 jarige seun Werner kruger is gebore met 110%clubvoete. Hy loop op sy tone. Hy dra spesiale skoene. Hy word baie geboelie by die skool oor sy voete. Hyt doen karate en is gekies om SA te gaan verteenwoordig in PE. Hy doen so goed dat hy almal wat n gebrek het te wys dat jy enige iets kan beryk deur hard werk,oefen. Hy wil bitter graag gaan deelneem. Hyt n kaans om Mexico toe te kan gaan as hy span kry. Hy was ook nog nooit by die see nie en dit is 1van sy drome om sy ou voetjies in die see te sit. Ek sal enige iets doen net om N droom vir my kind te kan waar maak. Grood asb

Statistics

Fundraising target

R 10 000.00

Donations to date

R 0.00

Donor Messages