Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Need to go for amputation Campaign Logo

Need to go for amputation Campaign

Ek Wil vra dat mense asb hulle Harte en beursies  sal oopmaak Om my neef te help Om fondse in te samel Vir die amputasie van sy 2 tone. Deur nalatigheid van die Staats hospitaal is sy tone besig Om een Vir een dood te Gaan. Indien hy Nie die fondse Kan kry Vir die kostes van die operasie by n privaat dokter Nie sal hy sy ledemate stelselmatig verloor wat sy lewe Kan Kos. Sien Onder sy verhaal.
 
Ek is by Kroonstad ongevalle opgeneemh in Saal 5. Die volgende dag het 4  Dr's  (spesialiste) het my genader in my hospitaal bed en my toon bekyk en het besluit hulle gaan my ontslaan, een dr het teruggekeer me die woorde gebruik dat die toon is dood en sal van self afval en ontslaan, ek huistoe is met geen pyn pille net bloeddruk en baie pyn tot vandag.
 
Ek het gister die 5/12/23 'n privaat dr Tiekly gaan sien om beter uit te vind wat te doen, die Dr het 'n ander  dr gebel en hy het genoem dat dit duur gaan kos omdat ek nie mediese het nie. Om dit te amputeer van een toon sal so R27000.00  kos( teater, narkotiseerder, spesiaalis en ander) maar nou met ander tone wat ook geaffekteer is weet ek nie die kostes nie.Die dr het my voorsien met antibiotika, pyn en ander pille vir tyd en wyl wat ek iets kan doen.
  
Ek kom na enige iemand om hulle harte oop te maak wat sal kan help met 'n donasie om my te help vir fondse om vir my amputasie kostes privaat te kan betaal vir my toon en nie verder sal versprei want ek is te bang vir die staat hospitale se optrede en die nagevolge wat mag kom na die tyd.
Aangeheg is fotos van die tone wat geaffekteer is. 
 
 

Donor Messages