Donations for a car Campaign
Hiermee kon ek met n Baie baie seer hart on hulp. My kleindogter het die jaar haar studies in events voltooi. Sy bly in Strand Wes Kaap . My kleindogter het twee jaar terug haar moter gerol. En met baie hartseer sukkel sy on oor die weg te kom. Sy kan werk by funksies kry maar kan nie daar kom nie. Sy het haar studies voltooi deur studie lening. My hart is stukkend. Ek is net n sassa trekker weduwee. En vra groot groot asb is daar enige iemand wat haar te gemors kan kon groot asb. Dit was n baie baie moeilike 4 jaar vir haar en haar Moeder. Sy het net die nodige hulp met n Klein ryding om oor die weg te kom. Asb mense maak jul harte oop. Baie dankie Hartseer Ouma