
Help om te sien Campaign
My Ma Kitty Kruger het jare in die Poskantoor in Hartswater gewerk. Tans moet sy 2 oog operasies ondergaan om katarake te verwyder en ongelukkig het sy nie medies nie. Die staat wag totdat jy heeltemal blind is voordat hulle help. Kan jy my help om my Ma te help om weer te kan sien. Sy kan tans tussen lig en donker onderskei maar sukkel met die res. Sy bly ook nog op haar eie en sukkel met daaglikse take. Sy hou die foon so 10 cm van die een oog af net om 'n boodskap te stuur of sy bel net. help my asseblief
Om by te dra tot hierdie doel, kliek asseblief op die skakel hieronder...
Oorweeg asseblief om die platformfooi te dek sodat 'n groter gedeelte van jou skenking na ons projek toe gaan.