Funeral cover 65863 Campaign
Ons se totsiens aan n dogter, suster en vriendin. Amore Fourie gebore 27/09/1997 en het gesterf 02/01/2024
Amore was n wonderlike mens, met baie goeie waardes en ongelukkig het sy op so jong ouderdom gesterf.
Ek het hierdie fundraiser gemaak om die gemeenskap te smeek om ons asb te help om vir Amore n ordentlike begrafnis te gee wat sy verdien. Ons het ongelukkig nie die fondse om haar te begrawe nie, en vra asb n donasie om ons te help.
Ons se hartlik dankie vir elke een wat n donasie kan maak, maak nie saak hoe klein nie.
Seening vir almal. Baie baie dankie.