
Gr R Campaign
Goeie dagVandag skraap ek die moed bymekaar om hulp te vra vir my seun hy word maart maand 6 en is veronderstel om Gr.R toe tegaan maar finansieel kan ek nie al die kostes dra nie ek is n enkel werkende mamma.skool geldjies beloop R1400 p/m (Gr.R en narorg)omdat ek skool vakansies werk moet hy ook na n dagsorg sentrum toe gaan wat R1300 per vakansi kos. Die lysie van skool behoeftes vir Gr.R is amper R1200+ vir die hele jaar maar als moet die 1ste dag saam gestuur word .ekt probeer luister vir afslag maar hul doen nie afslag nie .Ons was by die skool se ope dag en hy was baie bly oor die nuwe skool...Toe moes ek vir hom se hy kan nie gaan nie...sy hartjie was stuntend soos hy se...Ek wil hom bitter graag na die nuwe skooltjie toe stuur en kom vandag met n swaar hart om hulp vra.iets wat en nie sommer doen nie maar ek sal my trots sluk en vir hom vra.as enige iemand dalk kan of wil n bydrae maak sal jul n seuntjie se hart baie bly maak om tekan skool toe gaan.