Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Help Carolina Campaign Logo

Help Carolina Campaign

Hi Almal ons vra asb hulp om vir Carolina 53 Jr oud geld in te samel om privaat  dokters te sien vir die nodige hulp, sy is op die oomblik n staats pasient, sy het skielik siek geword haar maag werk heeltyd, syt heeltemal ontwater en verloor vreeslik baie gewig, sy weeg op die oomblik 46kg en is in baie pyn sy was al by soveer verskillende dokters vir lank in die hospitaal, soveel toetse, 

x strale en sonars laat doen en elke keer sonder sukses ons kry geen antwoorde.
 
Hulle wil nou he sy moet wag tot 18de Jauarie 2024 om in Qwaqwa hospitaal op geneem te word vir verdere toetse.
 
Asb mense as julle dit in julle harte kan kry om te help met enige bydra om haar by ordentlike dokters te kry elke bietjie hulp sal opreg wardeer word ons weet nie wat als gaan kos nie dis vir privaat Dr verdere toetse en om petrol kostes te dek vir heen en weer. 
Baie dankie. 

Connected Campaigns

Donor Messages

Anonymous
gertruida
sterkte, ons bid dat daar genoeg fondse sal wees en ten volle genesing.

Activity feed

Anonymous donated US $ 6 via Help Carolina
16 Dec 2023 US $ 6
gertruida donated R 100 via Help Carolina
12 Dec 2023 R 100