Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Ons back jou Ruan Campaign Logo

Ons back jou Ruan Campaign

Dear Friends, Family & LinkedIn Acuaintances

This must be the most difficult letter I had to write in my 36 years, buf if you are down and out like us you must forget about pride and ask for assistance.

It's now 7 months since Ruan were retrenched and his UIF, our savings and his temporary contract work will come to an end in April 2024. He received a job offer via a reliable friend who does recruitment in Australia for a position in his line of work. This is a contract position for 6 to 12 months with a possibility of becoming a permanent position if God wills this for him and us as a family. The recruitment company is called Employme if you want more information. They assist South Arican citizens who struggle to find a job in SA, so this is now our last resort.

Ruan will receive accommodation and a vehicle until he can afford to get on his feet. We must unfortunately pay for this flight tickets, visas, and all other expenses to get him there and for that we need +- R60 000.

This is where we need you as our family and friends and everyone who has dealt with him or worked with him in the past to please take our hands to raise this amount. The position is obviously only available for a certain amount of time so we need to get him there as soon as possible. 

This idea and letter gave me many sleepless nights because it's hard to put this request out there for anyone to see but we don't have any other choice. With that said, here we are now asking you to please contribute to this worthy cause to get Ruan back on his feet again. We appreciate any assistance and most of all your prayers to carry us through this season of our lives.

Kind regards

Melissa & sons

**********************************************

Beste vriende en familie

Hierdie is seker die swaarste en moeilikste brief wat ek al moes skryf in my 36 jaar, maar as mens nou hier kom waar ons nou is moet ons ons trots in die sak steek en vra vir hulp.
 
Ruan is nou 7maande sonder werk en die savings, sy tydelike kontrak werk asook UIF geldjie maandeliks loop teen einde end April 2024. Hy het 'n geleentheid gekry via betroubare vriend wat recruitment doen in AUS vir 'n kontrak pos in sy lyn van werk en geskiedenis vir 6 - 12maande wat dan moontlik permanent kan word as die Here dit so wil hê vir hom, en ons. Die maatskappy se naam is Employme as julle wou gaan kyk. Hy help juis Suid-Afrikaners soos ons wat sukkel om local werk te kry, so hierdie is nou die laaste opsie.
Hy sal verblyf asook 'n voertuig tot sy beskikking hê tot hy op sy voete is daai kant. Ons moet hom dus op eie onkostes daar kry en met alles in ag genome benodig ons plus minus R60 000 minimum op hierdie stadium om sy dokumentasie, vlugte ens in plek te kry om te kan gaan. 
 
Dit is hier waar ons julle, ons familie, vriende en enige kennisse of mense wat al met Ruan te doen gekry het vra om ons te help en ons hande te vat dat ons vir hom so gou moontlik daar kan kry want die pos is uit die aard van die saak ook net vir ń bepaalde tydperk beskikbaar.
 
Hierdie brief en idee het baie slapelose nagte geverg, want mens is skaam en verleë om jouself en om jou omstandighede so blood te stel is nie ;n lekker gevoel nie. Maar hier staan ons nou, dinge is wat dit is en sal enige bydrae, en meeste van als gebede vra om ons deur hierdie seisoen van ons lewe te help asseblief.

Statistics

Fundraising target

R 60 000.00

Donations to date

R 4 600.00

Donor Messages

Anonymous
Anonymous
Sterkte
Anonymous
Sterkte pella... ons weet jy kan dit doen...
Anonymous
Anonymous
Sterkte en glo dinge sal uitwerk 🙏
Anonymous
Die mooiste reënboog kom na die hardste reën. Ons dink aan julle Ruan
Anonymous
Ons kan dit doen!

Activity feed

Anonymous donated R 500 via Ons back jou Ruan
06 Feb 2024 R 500
Anonymous donated R 1 000 via Ons back jou Ruan
05 Feb 2024 R 1 000
Anonymous donated R 500 via Ons back jou Ruan
03 Feb 2024 R 500
Anonymous donated R 500 via Ons back jou Ruan
03 Feb 2024 R 500
Anonymous donated R 1 000 via Ons back jou Ruan
02 Feb 2024 R 1 000