Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Rob Ferreira Rugby toer 2024 Campaign Logo

Rob Ferreira Rugby toer 2024 Campaign

Hallo my naam is Martin ek is gekies om saam met my skool se 0/15's A span op toer te gaan na Rob Ferreira van 21-25 Maart 2024 en is baie opgewonde!
Ek wil graag met my hele♥️ gaan, rugby is en was nog altyd my droom en passie, ek leef vir rugby en is 'n toegewyde speler met baie potensiaal! My ma is 'n enkel ouer en is nie in 'n finansieele posisie om vir my toer te betaal nie (my pa is oorlede toe ek 2 jaar oud was)
Ek vra groot asb of u my sal kan help om die toer moontlik kan maak asb? Elke bietjie sal help al is dit net paar rand
Die volle bedrag van R4600 moet die 12 de Maart betaal wees 
Ek sal baie dankbaar wees vir enige bydrae en waardeer dat u, u tyd afgestaan het om my storie te lees
Baie dankie


Statistics

Fundraising target

R 4 600.00

Donations to date

R 0.00

Donor Messages