Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
KKNK 2024 65229 Campaign Logo

KKNK 2024 65229 Campaign

Hello mensies.Ek wil baie graag op die KKNK toer gaan.Daar is slegs 20 plekke oop vir Hoërskool Fichardtpark leerders.Dit is van die 24ste Maart tot die 28ste Maart 2024.Ek geniet my drama klasse by die skool vreeslik baie.Drama is my grootste passie.Ek wil baie graag eendag n akteur word.Help my asseblief om my drome te beryk
Die toer sluit die volgende in:
1.Verblyf en n groot ontbyt 
2.Alles vervoerkostes(Na en in Oudtshoorn)
3.Alle verdere etes
4.7-9 top verstonings(ons het hierdie jaar vertoningd gesien wat Kannas gewen het)
5.4-6 werksessies
6.Gesprekke met bekendes
7.KKNK t-hemp

Die koste van die toes is R6500 per leerder en moet teen einde Februarie 2024 betaal word.

Connected Campaigns

Statistics

Fundraising target

R 6 500.00

Donations to date

R 0.00

Donor Messages