
Hulp vir SASSA dame ASB Campaign
Ek kom vra groot asseblief hulp vir n tannie wat dringend n bril kort. Sy kry net SASSA en kan dit eenvoudig net nie bekostig nie. Sy is n diabert en haar oe is baie swak! Die kliniek in Vanderbijlpark sou haar help maar het blykbaar toe gemaak. Sy het nie vervoer nie en mag ook nie bestuur nie. Asb as iemand kan help ons sal dit vreeslik baie waardeer. Ek is nie 100% seker nie maar ek dink s ek reg onthou is daar n plak in Vanderbijlpark wat haar kan help met n bril vir R1300.00. Geseende dag.