Biopsie Campaign
Hi my naam is Jolene Pelser ek is 30 jaar oud ek sit met n vegrote lewer ek was al laas jaar by die staatshospitaal hulle sou vir my n afspraak ge maak het om ge gaan vir n biopsie om te sien wat is die oorsaak hoekom my lewer vergroot is ek het 2 kinders en wil graag privaat n dr sien en gaan vir n biopsie ons het nie die finansies dat ek kan gaan na n privaat hospitaal toe ni ek moet Woensdag die 7de gaan na Dr Brink by kroonhospitaal in kroonstad dat hy my kan onder soek en vir my kan se wat dit gaan kos vir n biopsie. Ek was n groot vrou ge wees wat 127 kg ge weeg het ek weeg nou 60kg. Ek het nou ge voel ek het n knop op my kop ook het dit laas jaar agter ge kom toe ek by die huis was na hul my op ge neem het in boitomel en ek wag nog steeds dat hul my moet bel vir die biopsie my wit bloed selle is laag en my proteinflak is onder 20. Ek wil graag gesond word ek wil my kinders sien grood word ek wil nie he hul moet sonder n mamma groot word nie. Ek het n foto van my by ge sit hoe my maag my maag lyk en n foto. Die geld gaan vir die die dokter en die toetse en goed gaan wat ek nodig het. Baie dankie ek wil vir my self geld in samelĀConnected Campaigns
Statistics
Donor Messages
Anonymous
Anonymous
Anonymous
Anonymous