St Stithians Rugby Festival 2024 Campaign
Janco Engelbrecht is my seun en ons is baie trots op hom dat hy gekies is vir Diamantveld Hoerskool 1ste rugbyspan. Die 1ste span toer vanaf 27 - 30 April 2024 na Johannesburg waar hulle aan die St Stithians Rugbyfees gaan deelneem. Kostes beloop per speler R5900 wat vervoer, verblyf en etes alles ingesluit sal wees. Fondse moet voor of op die 15de Maart aan die skool oorbetaal word. Dit is 'n groot eer vir Janco om vir Diamantveld Hoerskool se 1ste rugbyspan te kan uitdraf. Dit sal 'n groot vreugde wees as ons hierdie toer vir Janco Engelbrecht moontlik te kan maak .