Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Kobus Incarcerated Hernia Operasie Campaign Logo

Kobus Incarcerated Hernia Operasie Campaign

Manlief het 'n Incarcerated Hernia wat baie pyn veroorsaak. Pyn maak hom grommerig en dit is ook sleg vir sy gesondheid..... Ek sê maar net! 

Hy was by 'n Staatshospitaal, maar hy kan nie so lank van die werk af wegbly nie.... 3-4 weke wat mens daar moet lê en wag vir n teater. Privaat gaan die operasie so R50 000 kos. 
Die mense wat hom ken, weet hy is altyd daar vir ander in nood. Ek hoop ons kan hom ondersteun in hierdie moeilike tyd. 
Enige bydra sal opreg waardeer word! 
Dankie vir elkeen van julle se omgee en liefde! 

Om by te dra tot hierdie doel, kliek asseblief op die skakel hieronder...

Oorweeg asseblief om die platformfooi te dek sodat 'n groter gedeelte van jou skenking na ons projek toe gaan.

Donor Messages