Nuwe Tande Campaign
Mnr Du Toit Gous is my verloofde.Dit is vir ons belangrik om die fondse in tesamel, want Du Toit het nie n mediesefonds nie, die wag lys vir die staat is 2 jaar. En sy stel tande is meer as 10 jaar oud en dit is nou n mediese prioriteit, want dit is belangrik vir sy mond higiene en gesondheid.
As ons die geld kan ingesamel kry, kan hy weer met gesonde nuwe tande mer baie selfvertroue smile en lag en praat en eet en dan is hy weer gereed vir die volgende 5jaar. Die fondse sal slegs gaan vir die mediese prosedure.
Elke sent help. Help ons asb sodat hy n beter gesondheid kan he.