Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Help my pa om sy huur te betaal Campaign Logo

Help my pa om sy huur te betaal Campaign

Hello almal, my pa het R25000 agter geraak op sy huurgeld en die landlord druig om uit te sit, van 2020 af wat covid getref het, het werk skaars geraak en laas jaar was sy kar gesteel wat ek vir hom gekoop het wat dit nog meer moeilik maak om werk te kry. Ek betaal die huur koop elke dag kos en kyk na my pa so goed ek kan, maar alles raak net by die dag duurder. Enige hulp sal waardeer word die was my heel laaste opsie ek is nie iemand wat hou daarvan om te vra vir hulp nie maar ek het ook al alles verloor wat waarde het om my pa te help. Die geld sal gebruik word om die agterstallige fondse te betaal. 

Statistics

Fundraising target

R 25 000.00

Donations to date

R 0.00

Donor Messages