
My dadda my held Campaign
Ek het die voorreg om die ongelooflike man my pa te kan noem. Hy is nie net my pa nie, maar ook my held. Pa van 4 en oupa van 9, wat n blessing.Ongelukkig is my pa gediagnoseer met kanker so ruk terug en moet dringend n operasie ondergaan en het nie medies nie. My pa is tans in ondraaglike pyn en die operasie sal dit aansienlik verbeter. Hy moet voor die operasie eers chemo kry.
Om my pa so te sien swaarkry, breek my hart. Enige bydraes sal die wêreld beteken vir nie net my pa nie, maar ons hele familie.