
Help Christie get a varicocelectomy Campaign
Christie is n 24 jarige jong man wat n varicocelectomy operasie moet kry.My naam is Elzaan en ek stig die fondsinsameling vir my seun.
As dit nie gou gedoen word nie kan dit sy kanse om eendag kinders te he beinvloed en selfs kanker veroorsaak.
Hy het dit tans aan beide kante,wat dit erger maak.Hy was gediagnoseer met anemia en met potasium, yster en magnesium te kort asgevolg van die vericocile.
Dit als maak ook dat hy nie regtig eetlus het nie,en heeltyd dronk en sleg voel.Die tekort aan potasium veroorsaak ook onreelmatige hartklop.
Hy het nie medies nie en moet so gou moontlik die operasie kry die wagtydperk by staats hospitaal is bitter lank.
Fondse sal gebruik word :
Dr afsp met sonar voor operasie R2 000.00
Teater koste is min of meer R21 000.00
Die narkotiseer is R5 000.00
Die doktor is R6 000.00
Opvolg na operasie met sonar R2 000.00