Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Hoop vir Hannes Campaign Logo

Hoop vir Hannes Campaign

Hello almal,
Hierdie pragtige seuntjie se naam is Hannes Pienaar.Hy is 8 jaar oud en 'n lewenslustige,besige plaas seun in murg en been.Hy woon saam met Pa Johannes,Ma Tariena en ouboet JG op 'n plaas in die karoo.(Hulle is vriende van ons.)

Twee weke gelede is hulle lewens tot stilstand geruk toe klein Hannes met 'n kwaadaardige breingewas gediagnoseer is.Die gewas sit op so sensitiewe plek dat die dokters dit nie kan verwyder nie.Hulle kan ook nie Chemo gee nie.
Hannes moet nou gaan vir bestraling by Groote Schuur Hospitaal in Kaapstad.Die behandeling gaan ongeveer 3 weke duur en hulle moet daar bly gedurende die 3 weke.Die pad na die behandeling is nog onseker,dus wil ons graag vir hulle geld insamel om te help met die kostes van verblyf,brandstof,etes en alles wat met dit saam gaan.
Kom ons maak ons harte oop en help hierdie besonderse gesin al is dit net ietsie klein.Elke druppel maak 'n verskil.
Ons bid dat God vir Hannes,sy gesin en familie styf in Sy hand sal vashou.Ons glo en vertrou steeds in wonderwerke.




Connected Campaigns

Statistics

Fundraising target

R 250 000.00

Donations to date

R 150 479.37

Donor Messages

Anonymous
Laetitia
Hannes jys n Yster!!!
Anonymous
Celesté
Sterkte en word gou gesond!
Anonymous
Anonymous
Sterkte, ons bid vir volkome herstel.
Anonymous
Anonymous
🌻🐇🚜🐇
Anonymous
Ons veg saam met julle in Gebed! Amen!! Alle sterkte aan jul hele familie wat saamstaan met Hannes.

Activity feed

Anonymous donated R 250 via Hoop vir Hannes
27 Feb 2024 R 250
Laetitia donated US $ 11 via Hoop vir Hannes
21 Feb 2024 US $ 11
Anonymous donated R 8 000 via Hoop vir Hannes
21 Feb 2024 R 8 000
Celesté donated US $ 11 via Hoop vir Hannes
21 Feb 2024 US $ 11
Anonymous donated US $ 29 via Hoop vir Hannes
20 Feb 2024 US $ 29