
Jong Boer Goosen NW Campaign
Kom ons help die jong boer van NW om geld in te samel nadat al sy beeste vergiftig is!!!Nav die skrikwekkende video wat die rondtes doen van die jong man wat al sy beeste verloor het dink ek ons kan saam staan en daai jongman weer op sy voete te bring
Kom ons samel R1 000 000 in en wys vir Suid-Afrika ons sal nie terug staan wat teen ons volk gebeur nie - Kom ons staan saam en maak n verskil as elke persoon net iets gee sal daai boer dit baie waardeer en share hierdie link wyd!