Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Zane Gewas Verwydering Campaign Logo

Zane Gewas Verwydering Campaign

My naam is Daniele en ek is n mamma van n pragtige 13 jarige dogter met ADHD en disleksie.
Ek is enkel ouer wat haar groot maak vir 13 jaar. Haar Pappa is nie deel van haar lewe nie.

Vandag kom vertel ek jul my storie. ‘N storie van smeeking, baie bid, en ‘n glimlag soms.....

Zane is Jauarie in hospitaal opgemeem weens duisligheid, kopseer, sig wat swakker word en kroniese toe neus. Angstigheid, benoudheid.... REDE SY’T ‘N GEWAS BY HAAR SINUS EN BEGIN VAN BREIN. Ons is op ‘n Medicare versekering vir trauma alleen en my dokters onkostes word nie gedek nie, ook nie hospitalisasie vir operasies nie, tans is ongelooflike weens MRI  bloedtoetse, hospitaal. 

Ek kan nie ‘n mediese fonds bekostig nie. Die Mediese versekering wat ons het,  dek net trauma bv been breuk, of motor ongeluk. Tans baklei ek met die  mediese versekering dat hul haar sal opneem en die gewas sal verwyder. Dit het ‘n groot inpak op haar lewe. Geen sports waarvoor sy lief is doen nie. 

Ek het NIE my kind vertel nie, sy is n depressie leier, angsaanvalle, benoudheid en kopseer. Sy gaan dit nie kan hanteer, as ek haar vertel nie. 

Ek self het Fibromylgia en my gesondheid nie aldag waar dit moet wees as haarkapster nie. Maar ek moet die pot aan die kook hou vir ons twee. As ek nie werk nie, kry ek nie n inkomste nie. Wat dit nog moeiliker maak. 

Ek vra nederig jou vir hulp vir ‘n donasie of n bydra dat as hul wel ja sê vir die operasie. My gebed is dat ons op ‘n manier die befondsing sal kan bymekaar kry indien hulle nee sê om die operasie kontant kan doen. 

Ons kan Steve Biko toe gaan, maar moet eers terug gaan na die spesailist om ‘n verwysing te kry en ‘n R1700 te betaal om Dr te sien vir ‘n verwysing. By Steve Biko is daar ‘n wag tydperk, hulle kan nie op die oomblik vir my sê hoe lank nie.

Glo my alle kante en opsies probeer tot mediese fondse gebel en goedkoopste R2700 wat ek nie kan bekostig nie en dan het ons ‘n 12maande wag tydperk. Sy kan nie solank wag nie. 

Ek wil haar net ‘n lewe gee waar sy sport kan speel en ‘n gewone gelukkige kind kan wees. As sy vir my sê mamma ek weet nie wat is fout nie want ek raak nie beter nie.... Breuk my mamma hart. Hoe vertel ek haar en se mamma kan jou nie nou hospitaal toe vat nie. Sy gaan dit nie verstaan nie. 

Ek plaas die foto van haar scan en dit omring waar die gewas is. Ek plaas ook n rekening wat op haar naam is vir haar operasie en rekeninge.

Stuur asb die boodskap uit na soveel mense asb. Ek wil nie dit  Facebook plaas ek is so bang dat ‘n maatjie se mamma dit sien en dan vir haar sê wat fout is. 
As mamma, smeek ek vir hulp asb. 

Miss Z CHANNON
CAPITEC
REK: 2062197388
SAVINGS

Statistics

Fundraising target

R 200 000.00

Donations to date

R 0.00

Donor Messages