
You ve got a friend in me Campaign
Vandag help ek 'n vriend in nood. Die persoon weet nie dat ek hierdie doen nie, dus sal ek graag die persoon anoniem wil hou. Ek sal dit ongelooflik baie waardeer as daar mense is wat sal kan uithelp. Die persoon is op die punt om hul besigheid te verloor omdat die besigheid nie genoeg geld maak nie. Die besigheid is die persoon se lewe, se brood en botter. Die persoon is ook op die punt om uit hul huurhuis geskop te word omdat hul nie kan betaal nie. Die persoon het nêrens om heen te gaan nie. Daar is soms ook nie 'n ordentlike bord kos op tafel nie. Dit gaan baie swaar en hul kan nie eens 'n Kersfees en nuwe jaar geniet nie, as gevolg van omstandighede. Die persoon is hulpeloos, het nie regtig ander familie en vriende wat kan help nie.Ek is onseker hoe hoog die 'target' vir die insameling moet wees, omdat die persoon ook 'n wonderwerk nodig sal hê om hul besigheid te red. Al is dit vir nou net om hul huur te kan betaal.
Ek sal elke ondersteuning so baie waardeer!
Connected Campaigns
Statistics
Donor Messages
Anonymous
Activity feed
Anonymous donated R 250 via You have got a friend in me
19 Dec 2023
R 250