Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Help my asseblief met n ry ding Campaign Logo

Help my asseblief met n ry ding Campaign

Goeie dag 

Ek is Christiaan van Rooyen. Ek skryf hierdie briefie om te vra vir hulp. Ek probeer geld insamel om vir my ñ motor te koop om by die werk en hospitaal uit te kom. Sien ek is gebore met ñ lekkende hartklep. Op die ouderdom van 2 jaar oud het ek my eerste hart operasie gehaat maar die dokters het my lug pyp beskadig en ek moes ñ ding in my keel kry. 

Lang storie kort elke 6 maande moet ek hospitaal toe gaan om ñ check up te kry en sien hoe vorder my hart en dis ñ gesukkel om op almal te vertrou om daar uit te kom of om familie se kar te leen want jy is so bang die kar word gesteel of iemand stamp die kar.

Die is my enigeste opsie oor om ñ backabuddy veldtog te skep want ek het nie die geld om een te koop nie my pa is oorlede toe ek jonk was en ma het my gelos toe ek ñ baba was. My familie kan my ook nie help nie.

Enige Donasies is welkom maak nie saak hoveel jy wil gee nie.

Mag God jou seën 

Groete Christiaan

Statistics

Fundraising target

R 100 000.00

Donations to date

R 0.00

Donor Messages