Charl Qualify Campaign
Charl Marx, my pa, is n semi skilled electrician met oor die 30 jaar se ervaring. Sy werk is nog altyd sy trots en hy werk so netjies.Ek dink dis my pa se beurt om net die stukkie papier te kry vir iets wat hy jare lank al uitstekend doen.
Ons kort net n bietjie ondersteuning.
Hierdie gaan teenoor sy toolkit, sy trade test en daaglikse klas fooie om en by.
Ons waardeer elke bietjie.
Ek glo my pa gaan n groot suskes hiervan maak en verdien hierdie geleentheid ten volle. Enige iemand wat al sy werk gesien het kan getuig van die kwaliteit