Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Back vir Auden Campaign Logo

Back vir Auden Campaign

Ontmoet vir Twee jarige Auden Lamprecht wat tans in die Alberton Netcare Hospitaal is sedert 22 Desember 2023 . 

Klein Auden het ñ tragiese ongeluk gehad in Desember by hulle woning waar hy binne die swembad geval het en sy Breinstam beseer het asgevolg van die beseering is kleine Auden  nou Serebraal Gestremd en lê nog n vreeslike lang pad van herstel voorentu! Mamma en Pappa se Hospitaal Plan is ongelukkig nou uitgeput en Seuna moet ontslaan word en by die huis versorg word , in seun se beste belange sal wees dat hy na ñ rehabilitasie sentrum toe moet gaan in die toekoms. Hulle benodig nog mediese toerusting om hom by die huis te kan versorg ,  asook fondse om hom na die sentrum te kan neem wanneer dit moontlik is ! Huideglik is hulle in nood vir Fondse om die Belangrike toerusting aan te skaf en dan die laaste kostes te dek verbonde aan die hospitaal ens.

Connected Campaigns

Statistics

Fundraising target

R 250 000.00

Donations to date

R 214 705.39

Donor Messages

Anonymous
Praying for you.
Anonymous
Anonymous
Anonymous
GOD SEËN
Anonymous
Anonymous
Anonymous
Our God is able to heal you in Jesus Mighty Name. Amen
Anonymous
Anonymous
Through God everything is possible. Keep the faith. You are loved!

Activity feed

Anonymous donated US $ 6 via Back vir Auden
05 Mar 2024 US $ 6
Anonymous donated R 1 000 via Back vir Auden
05 Mar 2024 R 1 000
Anonymous donated US $ 28 via Back vir Auden
05 Mar 2024 US $ 28
Anonymous donated R 100 via Back vir Auden
04 Mar 2024 R 100
Anonymous donated R 1 000 via Back vir Auden
04 Mar 2024 R 1 000