Ondersteun Andries en Christine Campaign
Vrydag, 23 Februarie 2024, het vir Andries en Christine in trane geeindig, toe hulle hulpeloos moes staan en toe kyk hoe hulle huis en besittings in n brand verwoes word. Gelukkig kon Andries betyds alle honde en hul kat uit die huis kry, maar dit is al wat daar tyd voor was om te red voor alles in die vlamme verswelg is. Ons ken Andries en Christine as mense wat altyd bereid is om te help en in te spring as daar nood is. Nou is hulle in die nood en dit is vir hulle baie moeilik om hulp te vra. Asb mense dra by tot die fonds (elke bietjie help), hulle sit op moed verloor se vlakte, maar met hierdie fonds kan ons hulle weer op hulle voete help.Connected Campaigns
Statistics
Donor Messages
								Louis &Miets							
							
								Ons deel opreg in julle verlies. 
Mag God julle versterk en seën!
Groetnis van Die Damme se kant							
						
								Anonymous							
							
								Anonymous							
							
								Anonymous							
							
								Sterkte!							
						
								Douglass family Pringlebaai							
							
								Ons weet presies hoe julle voel. Mag God jul ryklik seën							
						
								Anonymous							
							
								Sterkte daar Andries en Christine!							
						
								Anonymous							
							
								Anonymous							
							
								Sterkte Andries julle. Ons vertrou Vader om vir julle te voorsien.							
						
								Anonymous							
							Activity feed
								Anonymous donated R 500 via Ondersteun Andries en Christine							
							
								
									26 Feb 2024								
																R 500
								
							
						
								Anonymous donated R 500 via Ondersteun Andries en Christine							
							
								
									26 Feb 2024								
																R 500
								
							
						
								Anonymous donated US $ 26 via Ondersteun Andries en Christine							
							
								
									26 Feb 2024								
																US $ 26
								
							
						
								Douglass family Pringlebaai donated R 1 000 via Ondersteun Andries en Christine							
							
								
									25 Feb 2024								
																R 1 000
								
							
						
								Anonymous donated R 200 via Ondersteun Andries en Christine							
							
								
									24 Feb 2024								
																R 200