
Anzette Skoolfonds Campaign
Waar om te begin? Hier is ons Anzette, ons het n back a buddy gestig vir haar. Sy gaan volgende jaar Olive Tree school for kids with ASD. Autism Spectrum Disorder. Die skoolfonds is ongelooflik baie MAAR sy gaan by maats wees wat verstaan en sy gaan die hulp kry wat sy nodig het. Asb ek vra uit my mamma hart ek wil net my haasbek meisiekind gelukkig sien. Elke R10 maak n groot verskil. Vir almal wat al gedonate het Baie Baie Dankie!! Die wat nie n bydrae kan maak nie vir julle is ek net so vreeslik dankbaar want asb share die link vir ons asb. Die link is op my fb blad gaan loer gerus. Dankie vir elkeen wat hier lees. Help my om ons Anzette te help Asseblief.Connected Campaigns
Statistics
Donor Messages
Anonymous
Yolandi
Wens net die beste vir jul gesin!!
Mariska
Be blessed always!
Anonymous
Anonymous
Anonymous
Anonymous
Praying for abundant blessings for you.
Anonymous
Ons bid vir oorvloed in Jesus naam. Ons bid ook vir wonderwerk
In Jesus naam.
Anonymous
Activity feed
Anonymous donated US $ 282 via Anzette's School Fund
14 Feb 2024
US $ 282
Yolandi donated R 1 000 via Anzette's School Fund
07 Feb 2024
R 1 000
Mariska donated R 1 000 via Anzette's School Fund
07 Feb 2024
R 1 000
Anonymous donated R 3 000 via Anzette's School Fund
22 Jan 2024
R 3 000
Anonymous donated R 500 via Anzette's School Fund
18 Jan 2024
R 500