Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Medical 65581 Campaign Logo

Medical 65581 Campaign

My seun Tiaan Grove was die 4 de November in n baie lelike ongeluk.Sy seun Luan van 9 en my skoonseun was saam met hom in die motor.My kleinkind en skoonseun is oorlede.

My seun was n enkelouer en het nie n mediese fonds nie. n Privaat ambulans het hulle gaan haal.My skoonseun is op slag oorlede,my kleinkind die volgende dag. My seun het 2 rekeninge gekry van R6200 elk,waarvoor hy nie die vondse het nie.Hy het bloeding op sy brein en swelling op sy brein gehad.en baie erg harsingskudding.sy tande het heeltemal geskuif.hy sukkel om te eet want sy tande kom nie oor mekaar nie.hy was in pietersburg provinsiale hospitaal maar woon in Tzaneen.daar is nog soveel wat gedoen moet word maar hy het nie die fondse daarvoor nie.hy moet die 8 ste Januarie weer begin werk.hy werk nog net n maand by die nuwe plek.

Hy moet nou medikasie vir epilepsie drink ook weens die erge harsingskudding.hy moet gaan vir opvolg en toetse doen.sy rib staan n knop uit.hy gaan dit moet laat reg maak.sy gewrig is nog nie reg nie.hy is n paneelklopper so hy moet werk met die hand.Hy sukkel om die dood van sy seuntjie te aanvaar en verwerk,hy moet berading kry.

Ons is nog nie seker wat hulle met sy tande gaan doen nie.hy het nie fondse om te gaan nie. Daarom vra on as mense net n R10 of R20 kan skenk sodat ons fondse by mekaar kan maak vir sy mediese kostes en die ambulans gelde.

Hy en sy aeuntjie is gestabeliseer in pietersburg mediclinic ook voor hul oor geplaas is.daar het hy ook n rekening gekry van R2500,vir hom self.hy het nog nie die van sy seun gekry nie. Ons weet nog nie wat als gedoen moet word met my seun nie maar ons het nie die fondse nie. Asb ons vra mooi vir skenkings sodat hy kan dokters toe gaan en die rekeninge betaal. Hy is 31 jaar oud en het nog n hele lewe voor hom.  

Baie dankie
 

Connected Campaigns

Donor Messages

Anonymous
Baie sterkte. Mag Vader met julle wees
Anonymous
Scholtz
Sterkte Tiaan, daar is baie mense wat vir jou bid. Sit ou vertroue in Die Here.
Anonymous
Bennie Bezuidenhout
Corlia Branders
Trudie De Beer
Anonymous
Anonymous

Activity feed

Anonymous donated R 500 via Medical
02 Mar 2024 R 500
Anonymous donated US $ 57 via Medical
07 Feb 2024 US $ 57
Anonymous donated R 200 via Medical
02 Jan 2024 R 200
Bennie Bezuidenhout donated US $ 29 via Medical
02 Jan 2024 US $ 29
Corlia Branders donated R 500 via Medical
01 Jan 2024 R 500