Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
Bruyns Campaign Logo

Bruyns Campaign

Goodday my name is Amanda.
For the past 16 years we have been offering a free service  to the community, hauling away old or broken electric appliances.
I started the service when my husband's health prohibited him from being employed outside of the home. We work hard and make an honest living.
Right now we are in great need: our car is at its last, to the point that we can't provide the service anymore... it has been our bread and butter.
Our car has broken down several times. My husband has always been able to fix it but now the crack in the engine block along with other problems makes it no longer possible.  Unfortunately we just recently installed a new battery and 4 new tyres. We don't have money to make the needed repairs and it seems we lost what we just spent on it. We can't make ends meet anymore.
We need another vehicle that can do the job.
On our income it is not possible to afford a car in cash or financed.
We live day to day and my husband's sugar test strips cost  R169 every 2 day... He is doing the best he can! He is a good man and a good person who works hard  as long as his health allows.
I hope and pray that my message reaches the right people who would be willing to bless us as the Lord leads!
Any donations of money or a vehicle or help of any kind, is welcome.
I can give references of people with whom we have worked or who know us.
 
Goeie dag my naam is Aman da ons lewer al vir 16 jaar 'n gratis diens aan die gemeenskap wat die wegry van  stukkende elektriese toestelle behels. 
Ek het die gratis diens begin na my man nie meer in staat was om in diens geneem te word nie weens sy gesondheid.Tuis kan hy toestelle herstel en verkoop; ons werk hard en maak' n eerlike bestaan. 
Ons is op dié staduim in groot nood: ons voertuig is onklaar en ons kan nie die diens verder verrig nie en dit is letterlik ons brood en botter Ons voertuig het al 'n paar keer gebreek. Die enjin blok het 'n kraak en nog 'n klomp ander probleme. Ons het al 'n klomp goed op die voertuig reg gemaak maar nou help dit niks nie: ons het pas nuwe battery gekry en 4 nuwe bande aangesit, maar nou kan ons nie meer regmaak aan die enjin nie. Daar is nie finansies daarvoor nie en geld wat ons spandeer het, verdwyn nou in 'n diep donker gat ons kan nie meer byhou nie. 
Ons moet 'n ander voertuig aanskaf wat die werk kan doen.
Uit die inkomste wat ons verdien is dit nie moontlik om 'n kar te kan koop in kontant of op skuld nie.
Ons leef van dag tot dag my man se suiker toets strips kos byna R169 elke 2de dag hy probeer doen wat hy kan! My man is 'n goeie mens en hardwerkend soos sy gesondheid hom toelaat.
Ek hoop en bid dat die boodskap by die regte mense sal  uitkom wat ons onvoorwaardelik kan seën soos die Here hulle lei!
Enige donasie van geld of n voertuig  of hulp,  is welkom.
Ek kan verwysings gee van mense  wie ons goed gaan oplaai het of wat ons ken.Groet Bruynsgesin Die fonse sal gebruik word vir  my man se suiker strips vir 'n ander voertuig en vir om ons weer op ons voete te kry .

Connected Campaigns

Donor Messages

Rebotile Phetla

Activity feed

Rebotile Phetla donated R 200 via Bruyns
02 Dec 2023 R 200