
Zue-Marie cycling for Pink Peddlers
- By: Zue-Marie Jacobs
- Short URL: https://archive.backabuddy.co.za/zue-marie-cycling-for-pink-peddlers
- Date Created: 9 April 2020
Personal message
Why did I become a member of the Pink Peddlers Core Team?
To be part of a team that honour and celebrate breast cancer survivors, educate people about the disease
and to raise funds and awareness to make strides towards a world with less breast cancer and more birthdays.
Please support me in raising funds for the Breast Health Foundation.
Borskanker
Oktobermaand ... borskanker bewusheidsmaand ...
Pienk strikkies oral om my rond
hoekom sal ek my nou daaraan steur
ek is mos gesond ...
Oral die herhaalde vraag te lees
Vriendin - was jy al vir jou jaarlikse mammogram gewees?
Nee, is die antwoord in my brein
my borste is daarvoor hopeloos te klein
vir die ongemak sien ek nie kans
vriendin - wat van selfondersoek saans?
ag nee - wat dink jy is die kans?
Die damestees het ek gemis, daarvoor was ek tog nie lus
die inligting oor die vrou se grootste vrees
is hopeloos te morbied vir my gewees
ek's nog jonk en gesond
- daar sal nog baie tye in my lewe daarvoor wees
Maar nou as ek die pienk strikkie sien
besef ek dat dit gebeur net so onverdiend
het ek maar geluister en gelees
was die rondings van my vrouwees nog daar gewees
het ek vroegtydig gereageer en was alles nou onder beheer
kon die prostese wat ek dra
- die prostese wat volmaak net my bra -
my eie bors gewees het
as ek net geluister en nie van beter geweet het
die pienk strukkies herinner my nou
vriendin - Jy moet jou mammogram onthou ...
~ deur Adele Stahnke
Donations
- Dec 06, 2010 - R 150.00
- "Hoop dit help!" - Ansa & Hugo
- Dec 06, 2010 - R 205.00
- "Good luck!" - Paul Bester
- Nov 19, 2010 - R 100.00
- "" - Lesley-Ann
- Nov 19, 2010 - R 100.00
- "" - Malinda Jordaan
- Nov 19, 2010 - R 100.00
- "" - Hennie Moulder
- Nov 19, 2010 - R 100.00
- "" - Anelia Liebenberg
- Nov 19, 2010 - R 100.00
- "" - Piet Oelofse
- Nov 19, 2010 - R 100.00
- "" - Hanse van der Merwe
- Nov 19, 2010 - R 100.00
- "" - Jacolien Oosthuizen
- Nov 19, 2010 - R 100.00
- "" - Marcelle van Tonder
- Nov 19, 2010 - R 100.00
- "" - Kobus Billingham
- Nov 19, 2010 - R 100.00
- "" - Tienie Nel
- Nov 19, 2010 - R 100.00
- "Good luck!" - Vanessa Moodley
- Nov 17, 2010 - R 200.00
- "Voorspoed met die projek" - Anonymous
- Nov 11, 2010 - R 100.00
- "Ter nagedagtenis aan hulle wat deur borskanker geraak is." - J&S