Javascript is not enabled! Please turn on Javascript to use this site.
TEAM JVR

TEAM JVR

Funds Raised:
R 0
Fundraising Target:
R 5 000

Personal message

Dankie dat u ons fondsinsameling webblad besoek het. 

Ek en Santie het besluit om in 2014 deel te neem aan die Cape Argus Pick ‘n Pay Cycle Tour.  Nie ek of Santie is fietsryers van formaat nie en het ons beide redelik onlangs ‘n belangstelling ontwikkel in fietsry wat deur die skete wat gepaard gaan wanneer jy in jou 40’er jare verkeer genoop word.  Dit sal ons eerste deelname aan die Argus wees.  Die afstand van 109km wat met die Argus afgele word mag vir die gesoute fietsryers ‘n eenvoudige en maklike doelwit wees om te bereik, maar is dit voorwaar vir ons ‘n groot uitdaging  en soortgelyk die uitdaging vir menigte kinders wie nie oor die voorreg beskik om by ‘n skool onderrig te ontvang nie.  Ons het daarom besluit om aan die Cape Argus Pick ‘n Pay Cycle Tour deel te neem onder die vaandel van Afrika Tikkun en om fondse in te samel ten einde minder bevoorregte kinders die geleentheid te bied om een van Afrika Tikkun se opleidings sentrums by te woon welke koste R2160,00 per kind beloop.

Ons sal dit hoog op prys stel indien u ons sal ondersteun deur ‘n skenking te maak aan Afrika Tikkun.

HOU BENE HOU!

MICHAEL & SANTIE JANSE VAN RENSBURG

Statistics

Fundraising target

R 5 000.00

Donations to date

R 0.00

Afrika Tikkun

Charity Default Logo

Afrika Tikkun (AT) was founded in 1994 with the goal of developing and uplifting young people in disadvantaged communities resident in the Republic of South Africa. With like-minded partners, Afrika Tikkun aims to end child poverty and youth unemployment through a holistic approach that begins in early childhood and ends with productive adults accessing the economy. Our approach provides all-inclusive care (nutrition, health and social) services and helps SA’s youth achieve success with a model called Cradle-to-Career 360°, which has earned Afrika Tikkun recognition for being one of the most impactful organisations in South Africa. We operate from four centres in Gauteng and one in Cape Town.

To set up your own fundraising page for Afrika Tikkun click here