
SCHALKIE
- By: Schalkie Pienaar
- Short URL: https://archive.backabuddy.co.za/schalkie-pienaar-5776989022027368615
- Date Created: 6 December 2023
Personal message
Goeie dag..
Ek skryf namens my seun Schalkie..meeste Kuruman inwoners ken hom...ons was in Pretoria vir nuwe opleidings en kursusse...
Onder andere die braille klas...
Schalkie moet volgende jaar op een kan werk...en dus het ons navraag gedoen by Prinshof vir n braille masjien...
Daarmee het die skok van n tweedehandse masjien te koop en alle ander onbekende nuwe goed bygekom..
Indien u R50 Kan afstaan sal ons dit uit ons harte waardeer...maar indien u nie kan nie...verstaan ons ook 100,%...
Ek weet schalkie sal baat by die aankoop..
Julle is welkom om Prinshof skool te kontak indien nodog...
Byvoorbaat dank
Amoré Pienaar