
Hulp met vervoer na Hospitaal vir Petro
- By: Petro Brits
- Short URL: https://archive.backabuddy.co.za/petro-brits-5836505035836843671
- Date Created: 13 February 2024
Personal message
My vrou Petro is Sondag middag opgeneem in Medi Clinic Polokwane weens erge pyn in haar buik, sy het reeds 3 weke gelede begin kla van pyn maar dit het ewe skielik ondraaglik geraak. Dit is aan ons oorgedra dat daar 2 spanne aan my vrou moet opereer op dieselfde tyd, een om haar galblaas en die ander een om die galsteen wat vassit te verwyder.
Met die pandemie moes ons soos meeste mense drasties sny op ons uitgawes en moes die besluit neem om ons medies te kanselleer.
Die Mediese kostes beloop nou al oor R170 000 met die operasies en toetse.
Daarom het ons besluit dat die beste ding sal wees om Steve Bikho toe te gaan met haar, waar sy vinniger hulp sal ontvang
Ek kom na die publiek met 'n nederige hart en vra vir finansieele hulp, sodat ons my vrou kan vervoer tot in Pretoria sodat sy die nodige hulp kan kry
Sy is my, ons kinders en klein kinders se steunpilaar en ons het ons yster-vrou nodig in ons lewens.
Alle fondse wat ingesamel word sal deur Makarios Ministries International met NPC -2011/111183/08 bestuur word.
Dankie vir oop harte wat gee, Die Here seen jou
Pastoor Ockie
Donations
- Feb 13, 2024 - R 200.00 Fees covered
- "" - Anonymous
- Feb 13, 2024 - R 200.00 Fees covered
- "" - Anonymous