
Ondersteun Wollies vir Lize se verjaarsdag
- By: Lize Linstrom
- Short URL: https://archive.backabuddy.co.za/ondersteun-wollies-vir-lize-se-verjaarsdag
- Date Created: 9 April 2020
Personal message
Beste vriende en familie
Siende dat ek nie naby is nie, en julle ongelukkig nie vir my geskenkies kan gee nie het ek dit goed gedink om vir julle vir geskenkies te vra deur geld te skenk aan Wollies, 'n liefdadigheids projek wat na honderde diere omsien. Dit is ook waar my ouers ons oulike nuwe hondjie Max aangeneem het.
Liefde
Lize
Donations
- Mar 14, 2019 - USD $ 72.98 Fees covered
- "<3" - Lize
- Aug 15, 2018 - R 250.00 Fees covered
- "'n pakkie pilletjies <3" - Annemie
- Aug 10, 2018 - USD $ 230.29 Fees covered
- "<3" - Lize
- Aug 10, 2018 - R 200.00 Fees covered
- "Happy birthday Lize! And see you tomorrow!" - Marjan
- Aug 09, 2018 - R 789.80 Fees covered
- "Lize-verjaarsdagliefde vir die woefies." - Jaco en Ame
- Aug 07, 2018 - USD $ 78.37 Fees covered
- "Happy birthday Lize!!" - Bernard, Ollie en Lucy
- Jul 27, 2018 - R 500.00 Fees covered
- "Vir Lize en AL die hawelose woefies da buite! ??" - Lonkies
- Jul 24, 2018 - USD $ 78.16 Fees covered
- "Lekker verjaar Lize!!!" - Leslie
- Jul 24, 2018 - USD $ 78.16 Fees covered
- "Veels Geluk Pikkewyn " - Ralf
Statistics
Wollies Animal Project

Wollies Animal Project provides a safe haven to over 1000 abused, neglected and abandoned cats and dogs.